Die ATKV Jeffreysbaai-tak het onlangs die inwoners en personeel van die Amala Versorgingsoord met koek, tee en ’n geskenkpak trakteer. Op die foto is (agter van links) Zanele Speliti, Christie Dorfling, Slabbert Theron (ATKV-voorsitter) Deon van Heerden, matrone Estelle Botha, Ella Theron, (middel) Vivian Madlala, Michelle Dorfling, Koos Gelderblom, Germaine Gelderblom, Lilly Oosthuizen en (voor) Amanda Pietersen. Foto:VERSKAF