DIE jaarlikse Karoo Kosfees vind vanaf 26 tot 28 April by The Palms in Dundasstraat, Cradock plaas.

Feesgangers kan uitsien gewilde demonstrasies, asook ’n kaaskursus vanaf 14:00 tot 16:00 op 26 April en vanaf 16:30 tot 18:30 op 27 April.

Die kursus, aangebied deur June Culinary Studios, behels die maak van feta-, halloumi-, mozzarella- en ricottakaas.

Kaasmaak-toerusting sal te koop wees.

Vir meer inligting en besprekings , skakel 083 257 8601.

You need to be Logged In to leave a comment.