Holla-drie-hoe-hoe-ha! Holla-drie-ho! Dis heerlike lente, die winter is verby . . . Peuters van Dink-en-Doen in Patensie het vandeesweek die koms van lente op kleurvolle wyse gevier. Met hul vrolike rokke en blomme is Silke Smit (3), Olivia van Niekerk (3), Corné Pettit, Elmi Geissler (4), Ava du Preez (3) en Gabriella Ferreira (3). Foto:ANNELI YOUNGPHOTOGRAPHY