November 8 @ 08:30 – 16:30
Moenie die Global Leadership Summit misloop by die NG Gemeente Jeffreysbaai Kompleks-kampus op Saterdag, 8 November vanaf 08:30 tot 16:30 nie.
Kaartjies is aanlyn beskikbaar by Quicket.
Vir meer inligting, kontak 042 296 2451.
