Lienke Wait (4), Kayla Wait (5), Heinrich Wait (6) en James Wait (8) van die Gamtoosvallei kuier reeds met hulle nartjies vir die jaarlikse Loerie Nartjiefees wat Saterdag op Loerie gehou word. Besoekers aan die fees wat op Saterdag, 28 September by die NG Kerk Loerie plaasvind, kan uitsien na propvol stalletjies en klankryke optredes deur van die land se gewilde kunstenaars. Toegang kos R130 vir volwasse-nes en R50 vir laerskoolkinders. Hekke open om 08:00. Sien bladsy 6 vir meer inligting.Foto:ANNELI YOUNG PHOTOGRAPHY


Gamtoos hou Nartjiefees

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Kouga Express – Holiday Guide – 11 December 2025
    Kouga Holiday Guide for December 2025

Gift this article