Die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie hou op 11 en 12 September konsert. Gamtoos Binge Watch beeld verskeie TV-programme en -advertensies uit deur sang, dans en dialoog. Kaartiies is by die skool beskikbaar. Leerders in die hoofrolle is (agter) Lika Rautenbach, (middel) Shaun Viljoen, Xavier Bentley (Hendrik), Engela Dempsey (Vianda), Neliswa Felix, (voor) Isabella Muller (Vianda), Hannes Kleinhans (Oubaas) en Hardus de Ridder. Foto:VERSKAF
Gamtoosvallei hou konsert
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.