Die leerders van die Laerskool Gamtoosvallei het op Donderdag, 18 Julie ter viering van Mandela-dag boeke by die Gamtoos Besproeiïngsraad in Patensie help oortrek. By van die boeke is leerders Miguel Vogelstruis, Bihaco Jafta en Jaden Felix. Foto:ALISON EEKHOUT


Gamtoosvallei vier Mandela-dag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article