Vier gimnaste van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie het tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Kampioenkskappe in Durban uitgeblink. Die leerders is (van links) Heulen Dempsey (hoëprestasiegimnas-tiek een: vyfde plek), Mckayla Kitshoff (o.13 vlak 6: 35ste plek), Engela Dempsey (u.13 vlak 8: derde plek) en Alet Bezuidenhout (o.11 vlak 6: 15de plek).Foto:ALISON EEKHOUT
Gimnaste tuimel plekke los
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.