GLA trio skitter in branderplankry

Hierdie drie leerders van Global leadership Academy het hulself uitstekend van hul taak gekwyt gedurende die SA Junior Surfing championships gedurende Oktober,wat in Jeffreysbaai gehou is.


Hierdie drie leerders van Global leadership Academy het hulself uitstekend van hul taak gekwyt gedurende die SA Junior Surfing championships gedurende Oktober,wat in Jeffreysbaai gehou is. Al drie hierdie leerdersn het Provinsiale kleure vir Branderplankry en neem gereeld op provinsiale- en nasionale vlak deel en beoefen hul sport met baie passie.

Hi, MakaiO/18 , Kaylee 0/18en Zia0/16 het deelgeneem…Makai was ook die kaptein van die nelson mandela bay span. Hy het in die quaterfinals uitgeval. Kaylee het in die semi finals uitgeval en Zia ook in semis uitgeval.

In die bogenoemde kompetisie het Makai, ook die kaptein van die Nelson Mandelabaai-span in die onder agtien ouderdomsgroep deelgeneem en die kwarteindronde behaal. Kayle, ook ‘n onder agtien deelnemer het die semifinale behaal en Zia, ‘n graad 8 leerder, het die semifinale gehaal van die onder 16 ouderdomsgroep.

Die kompetisie was baie straf en die beste branderplankryers uit agt distrikte het deelgeneem. Global leadership Academy is baie trots op hulle leerders wat met groot ywer hul sport beoefen.

You need to be Logged In to leave a comment.