Hier is die finaliste van ons wiskundekompetisie

VERLEDE jaar het Netwerk24, in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad, asook Cum Laude Media, die grootste nasionale aanlyn wiskundekompetisie in Afrikaans vir hoërskoolleerlinge (gr. 10-, 11- en 12) begin.


VERLEDE jaar het Netwerk24, in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad, asook Cum Laude Media, die grootste nasionale aanlyn wiskundekompetisie in Afrikaans vir hoërskoolleerlinge (gr. 10-, 11- en 12) begin.

Ná vele versoeke is daar besluit om die kompetisie vir laerskole (gr. 6- en 7- leerlinge) aan te bied. Die uitdunronde het op Vrydag, 3 Mei (laerskole) en Vrydag 10 Mei (hoërskole) plaasgevind. Zander Adlam (gr. 7) vanVictory Christian School in Jeffreysbaai is die enigste leerder van die Kouga-distrik wat aan die finale ronde deelneem.

Hier is die finaliste van die Wes- en Oos-Kaap.

Hoërskole

. Adri Wessels (gr. 12) van Curro Durbanville

. André Toerien (gr. 10) van Rondebosch Boys’ High School

. Annekin Meyburgh (gr. 12) van Hoërskool Bellville

. Chris Langeveldt (gr. 12) van Hoërskool Strand

. Cobus Smith (gr. 12) van Hoërskool Overberg

. Danie Gouws (gr. 10) van Hoërskool Hermanus

. Danielle Kleyn (gr. 11) van Hoërskool Parel Vallei

. Emil van der Walt (gr. 12) van Hoërskool Jan van Riebeeck

. Emil Schnabel (gr. 10) van Hoërskool Stellenberg

. Gerhard Joubert (gr. 12) van Hoërskool Jan van Riebeeck

. Hansie Barnard (gr. 12) van Hoërskool Punt

. Jean Weight (gr. 11), Curro Hermanus

. Johan du Toit (gr. 12) van Hoërskool Piketberg

. Kayla van Rensburg (gr. 12) van Hoërskool Parel Vallei

. Mia Janse van Rensburg (gr. 12) van Hoërskool Bloemhof

. Michiel Kuhn (gr. 11) van Paul Roos Gimnasium

. Mieke Mulder (gr. 11) van Pearson High School

. Nicholas Sander (gr. 12) van Hoërskool Stellenberg

. Salmo Cilliers (gr. 11) van Hoërskool Stellenbosch

. Zea de Bruyn (gr. 10) van Reddam House Durbanville

Laerskole

. Alet Hitge (gr. 7) van Laerskool Jan van Riebeeck

. Chris Smit (gr. 7) van Courtrai Primary School

. Dawid Adler (gr. 7) van Laerskool Jan van Riebeeck

. Etienne Toerien (gr. 7) van Rondebosch Boys’ Preparatory

. Freddy Carstens (gr. 7) van Augsburg Landbougimnasium

. Gabriël Malherbe Loubser (gr. 7) van Laerskool Piketberg

. Gabriel Telford (gr. 7) van Laerskool Montagu

. Gerda du Toit (gr. 7) van Laerskool Eikestad

. Heinrich Kok (gr. 7) van Laerskool Gansbaai

. Jadon McDonald (gr. 7) van Laerskool Hennopspark

. Jana van Rooyen (gr. 6) van Laerskool Jan van Riebeeck

. Jandré Wessels (gr. 7) van Laer-skool Gericke

. Kean Lodewyk Enslin (gr. 7) van Laerskool Bertie Barnard

. Marizé de Bryne (gr. 7) van Laer-skool Gene Louw

. Mia Grabe (gr. 7) van Kenridge Primary School

. Nalene Visser (gr. 7) van Laerskool Hugo Rust

. Philip Venter (gr. 6) van Courtrai Primary School

. Rigter van Zyl (gr. 6) van Laerskool Robertson

. Thornley Webber (gr. 7) van Laerskool Jan van Riebeeck

. Zander Adlam (gr. 7) vanVictory Christian School

Die eindronde vind op Saterdag 27 Julie by die Hoërskool Brackenfell plaas.Elke finalis wat dit bywoon, sal R1 000 as aanmoedigingsprys ontvang.

You need to be Logged In to leave a comment.