Leerders van die Hoërskool McLachlan in Joubertina het onlangs hul broeke vir rokke verruil. Die minder-brawes het hul langbroeke vir ’n kortbroeke verruil – alles om die R62-Kamerade met hul Wacky Wednesday-fondsinsameling te help. Met hul spoggerige drag is (van links) Bennie Strydom (graad 12), Uli Terblanche (graad 12), Johan Strydom (graad 11), Stan Pienaar (waarnemende skoolhoof), Nicola de Kock (graad 12), Jan-Hendrik Crous (graad 12) en Zack Strydom (graad 10). Foto: Verskaf
Hoërskool McLachlan gaan ‘wacky’
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.