Netbal- en rugbyspelers van die Laerskool Jeffreysbaai het tydens die jaarlikse Interskole-kompetisie teen die Laerskool Stulting in Humansdorp, verskeie trofeë ingepalm.Die wen-rugbyspanne is: o.6A, o.7A, o.9A, o.11A, o.11B, o,13A, o.13B en o.13C. Die wen-netbalspanne van die dag is: o.8A, o.9A, o.9B, o.10A, o.11A, o.12A, o.12B, en o.13A. Die o.8A-netbalspan van die Laerskool Jeffreysbaai het die o.8-span van die Laerskool Stulting in Humansdorp in die stof laat byt. Die span, wat onoorwonne vir 2017 en 2018 is, is René du Toit, Zara Hendricks, Hailey Nieuwoudt, Cassidy Alberts, Elizé Veldsman, Cloë Kriel en Ané Prinsloo. By die spelers is hul afrigter Mara Fourie. Foto:VERSKAF


NETBAL- en rugbyspelers van die Laerskool Jeffreysbaai het tydens die jaarlikse Interskole-kompetisie teen die Laerskool Stulting in Humansdorp, verskeie trofeë ingepalm.

Die wen-rugbyspanne is: o.6A, o.7A, o.9A, o.11A, o.11B, o,13A, o.13B en o.13C.

Die wen-netbalspanne van die dag is: o.8A, o.9A, o.9B, o.10A, o.11A, o.12A, o.12B, en o.13A.

You need to be Logged In to leave a comment.