Hoofleiers: Die Laerskool Jeffreysbaai het tydens hul onlangse prysuitdeling hul toppresteerders aangewys. Die hoofleiers vir 2020 is (van links) Adrian Grobler (onderhoofseun), Willé Goussard (onderhoofmeisie), Chloe Luiters (hoofmeisie) en Gelden van Niekerk (hoofseun). Foto’s:VERSKAF


Jeffreysbaai: Skool vereer topleerders

You need to be Logged In to leave a comment.