Vier judo-leerders van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie het elk ’n medalje tydens die onlangse Eden Judo-kompetisie in George losgegooi. Die leerders is (van links) JG de Lange (goud), Pietman Kleinhans (silwer), Hannes Kleinhans (goud), Ané de Lange (silwer) en Dries Dempsey (goud). Foto:ALLISON EEKHOUT


Judo-leerders wen medaljes

You need to be Logged In to leave a comment.