Kalay Lötter van die Laerskool Stulting in Humansdorp het ’n goue medalje tydens die ritmiese gimnastiek-uitnodigingskompetisie (pre-junior afdeling) in Port Elizabeth ontvang. Sy neem op 15 Junie aan ’n nasionale kompetisie in Stellenbosch deel, waarna sy op 5 Julie om ’n internasionale toekenning in Oostenryk meeding. Foto:VERSKAF
Kayla verower goud
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.