Passievolle boogskutter, Enrico Smuts (37) van Humansdorp, het twee dekades gelede vir die eerste keer ’n kragboog opgetel – vandag spog hy met sy Protea-kleure. Dié bobaas skut van Zingele Archers in Jeffreysbaai, het vroeër vanjaar sy land by die nasionale boogskietkampioenskap in Amerika verteenwoordig, waar hy teen 85 deelne-mers (jagtersklas) van regoor die wêreld vir sy Protea-kleure meegeding het. Smuts sê mans, vroue én kinders kan die sport baasraak – hulle moet net die regte boog kry. “Dit maak nie saak of jy sewe of 80 jaar oud is nie.” Foto:VERSKAF


Kolskote is dié skut se kos

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Kouga Express – Holiday Guide – 11 December 2025
    Kouga Holiday Guide for December 2025

Gift this article