Die Laerskool Jeffreysbaai se o.13-krieketspan het die 2019 krieketseisoen onoorwonne afgesluit. Tydens hul vyf wedstryde, het die span ’n totaal van 714 lopies aangeteken, met slegs 383 lopies teen hulle. Jean Joubert (297) is as die uitblinker met die kolf aangewys, terwyl Zack Malherbe (11 paaltjies) die uitblinker met die bal is. Foto:VERSKAF


Krieketspan is onoorwonne

You need to be Logged In to leave a comment.