Ligte . . . kamera . . . aksie! Leerders van die Laerskool Jeffreysbaai het verlede jaar hul debuutverskyning op televisie gemaak. KykNET het die skool in 2018 besoek as deel van die verfilming van hul gewilde Skole Top 10-program. Leerders moes tien verskillende tonele doen, waarna hulle die naam van `n musiekvideo moes aankondidg. Hier is die KykNET-span met 2018 graad 7-toppresteerder Zeta Hendricks waar sy die Nr 1-musiekvideo aankondig. Die skool staan gereed om die skoollied te sing. Foto:VERSKAF


KykNET besoek Jeffreysbaai

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article