Kyk links, kyk regs . . . en weer links. Skolierpatrollie-lede (agter van links) Zea Solaan, Frieda le Grange, Lucricia Jafta, (voor) Lieschen Joy, Neliswa Felix en Alet Bezuidenhout van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie staan gereed om leerders in 2020 veilig oor die pad te kry. Hulle word bygestaan deur die manne in blou en oranje: Estian Slabbert, Ozrick Kapank, Malan Wethmar, Stefan de Bruin, Timothy Bergman en Kruger van Rooyen. Foto: Alison Eekhout


Laerskool Gamtoosvallei wys patrollie aan

You need to be Logged In to leave a comment.