Die Laerskool Jeffreysbaai spog met ’n nuwe skoolvlag geskenk deur die prefekte van 2018. Met die nuwe valg is (agter) skoolhoof Johan Dippenaar, adjunkhoof Eric van Rooyen, (voor) hoofseun Jean Joubert, onderhoof-seun Jaden Nel, hoofmeisie Kelly Coetsee en onderhoofmeisie Brogan Lubbe. Foto:VERSKAF


Laerskool Jeffreysbaai wapper nuwe vlag

You need to be Logged In to leave a comment.