Die Graad 3-leerders van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie het onlangs African Dawn net buite Thornhill besoek. Hulle het meer oor die diere geleer en ’n piekniek onder die bome geniet. Foto:ALISON EEKHOUT


Laerskool leerders besoek African Dawn

You need to be Logged In to leave a comment.