Jaden Nel (o.13) van die Laerskool Jeffreysbaai het ’n tiende plek in spiesgooi tydens die SA Atletiek-kampioenskappe in Johannesburg behaal. Dit volg na hy ’n eerste plek tydens die provinsiale kampioenskappe in Cradock losgegooi het. Foto:VERSKAF