Drie leerders van die Laerskool Stulting in Humansdorp het tydens die finale ronde van die Radikale Redenaarskompetisie op 12 Oktober teen 1 600 topredenaars van regoor Suid-Afrika te staan gekom. Die leerders is Tessa Gerber, Heinrich Human en Clarissa Venter. Tessa het met ’n tweede plek weggeloop. By die leerders is Maryna Meyer. foto:VERSKAF


Leerder praat medalje los

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Kouga Express – Holiday Guide – 11 December 2025
    Kouga Holiday Guide for December 2025

Gift this article