Die skool se sportgeriewe vergelyk met van die bestes in die provinsie. By die Laerskool Jeffreysbaai word veral beklemtoon dat leerlinge alle sport moet geniet sodat die beginsel van gesonde sportmangees sterk gevestig word. Foto:VERSKAF
Leerders geniet sport
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.