Die Laerskool Jeffreysbaai-netbalspelers Gabby Willemse, Brogan Lubbe, Kelly Coetsee (kaptein van die o.13 Oos-Kaapspan), Lily Veirra da Cruz (onderkaptein van die o.13 Oos-Kaapspan) en Kaitlynn Dicken (o.12) is in die Oos- Kaap-netbalspan opgeneem. Foto:VERSKAF