Drie leerders van die Humansdorp Senior Sekondêre Skool is onlangs vir hul harde werk met ’n heerlike hamburger by Tampa Bay Spur in Jeffreysbaai beloon. Leerders (van links) Rydinea Goosen (graad 9), Tyrese Terblanche (graad 10) en Shanaaz Swarts (graad 11) het die meeste kompetisieboeke tydens die skool se jaarlikse fondsinsamelingprojek verkoop. By die leerders is projekorganiseerder Lloyd Rossouw (links). Foto:MONIQUE BASSON


Leerders woeker met lootjies

You need to be Logged In to leave a comment.