Dit sal R2 wees, mevrou. Die Graad R-leerders van die Wielie Walie Kleuterskool in Humansdorp het onlangs hul sakevernuf getoon. Hulle het tydens die jaarlikse entrepreneursdag bewys dat hulle veel meer kan doen as net inkleur en prentjies teken. Hullle weet immers hoe om lekkernye, tuisgebak en meer in geld te omskep. Hier spog Ulrich Davie (6) met sy kleurvolle kougom. Foto: RAZAAN PLAATJIES


Leerders wys sakevernuf

You need to be Logged In to leave a comment.