Miencke Strydom, ’n Graad 8-leerder by die Hoërskool McLachlan in Joubertina, het ’n A+ in die Voorbereide Individuele Oorredingstoespraak-kategorie tydens die onlangse Oppie Tong Af Redenaarskompetisie in Gauteng behaal. Sy het in Augustus, vanjaar aan die ATKV Nasionale Redenaarskompetisie in Rawsonville deelgeneem – een van slegs twee leerders van die Oos- en Suidkaap-streek. Foto:VERSKAF
Miencke praat Oppie Tong Af
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.