Moedergemeente hou feesnagmaal

DIE NG Kerk Moedergemeente Humansdorp op die hoek van Hoofstraat en Kerkstraat hou ’n feesnagmaal om 09:00 op Sondag, 17 Februarie ter viering van hulle 170te bestaansjaar.


DIE NG Kerk Moedergemeente Humansdorp op die hoek van Hoofstraat en Kerkstraat hou ’n feesnagmaal om 09:00 op Sondag, 17 Februarie ter viering van hulle 170te bestaansjaar.

Oud-predikant en lidmate woon die oggend by en die Gamtoosvallei-koor sal besoekers vermaak. Verversings sal na die diens in die saal bedien word.

Almal is welkom. Vir meer inligting, ska-kel skriba Lizelle Glynes by 042 295 2006.

You need to be Logged In to leave a comment.