Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Oud-bendelid stig krieketklub op Pellsrus
Joahn Cairncross, ‘n jong man wat eers met bendes en verkeerde vriende deurmekaar was, is besig om sy eie krieketklub op Pellsrus te stig.
-
Pellsrus-3 haal die SA-gewigoptelspan na Samoa
Drie jong gewigoptellers van die Pellsrus-klub het vir die Jeug- en Junior Statebond-kampioenskappe in Samoa gekwalifiseer.
-
Leon Kluge kom kuier op Jeffreysbaai
Die wêreldbekende Suid-Afrikaanse landskapsontwerper en botanis, Leon Kluge, besoek Jeffreysbaai op 3 Maart 2026.
-
Pellsrus gewigoptelspan vir SA’s vroeg bekend gemaak
Pellsrus-gewigoptelklub het hulle span aangekondig wat die Oos-Kaap in Julie by die SA-kampioenskappe sal verteenwoordig.
-
Siektestryd word aanwins vir Jeffreysbaai se krieketklub
Vier maande lank was hy bedlêend. Toe hy weer kon begin beweeg, het hy ’n besluit geneem wat sy lewe en dié van baie ander sou verander.
-
Geliefde Humansdorp inwoner sterf
Een van Humansdorp se geliefde inwoners, Chrissie Strydom is onlangs op 84-jarige ouderdom op die dorp oorlede.
-
Pa en seun word saam vlammevegters vir Jeffreysbaai
Hannes Bekker het die brandkrisis gebruik om sy seun Heinrich te bemagtig, deur hom saam te neem na die vernietigende brandtonele.
-
Pellsrus-klub kry nog ’n skenking, dié keer uit Texas
‘n Voormalige SA gewigoptelkampioen in Texas, Amerika het ‘n skenking ter waarde van R12,000 aan die Pellsrus-klub geskenk.
-
‘n Brief aan my liewe vriendin, Veronica Fourie
Ellen Hancke, mede-verslaggewer en vriending van Veronica Fourie vir meer as drie dekades het hierdie brief vir Veronica geskry met haar afsterwe. Veronica, ‘n oud-SABC verslaggewer en Kouga Express korrespondent,…










