Die Laerskool Jeffreysbaai is besig om ’n nuwe voertuighek vir ouers en besoekers aan die skool op te rig. Dié hek, wat verkeervloei sal vergemaklik, sal binnekort voltooi wees. Foto:VERSKAF
Nuwe hek vir voertuie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.