Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
KOUGA KOLLIG | Akteurspaar Bethany-Joy en TK droom groot
Sy is ‘n bedrewe poppemeester en haar stem in Sesame Street, word wêreldwyd gehoor. En haar man TK is ‘n ewe bedrewe gesig in die vermaaklikheidswêreld.
-
VERONICA VERTEL | ‘Next! Next!’
Om in ‘n ry te staan en wag kan vermaaklik wees. Daar is kans vir geselsies aankoop, uitvra oor die items in die mandjie voor jou en die uitruil van…
-
VERONICA VERTEL | Om lojaal te bly aan ‘n haarkapper, tandarts of dokter
Ek hoor van mense wat byna elke keer na ’n ander dokter gaan. Of van een na die ander haarkapper en tandarts. Dis vir my ’n saak van lojaliteit.
-
VERONICA VERTEL | Om te vlieg is nie altyd grasieus nie
Die wonder van vlieg fassinee myr – hetsy dit nou geveerde voëls of ystervoëls is. Die vliegtuie vat kleintyd was vir my ‘n wonderwerk.
-
VERONICA VERTEL | Ons kinders word net vir ons geleen
Om ‘n kind te verloor is seker die ergste ding wat met ‘n mens kan gebeur. Dis mos verkeerdom dat ‘n ouer ‘n kind moet begrawe. Wat nog te sê…
-
KOUGA KOLLIG | Loulita – Storie van ’n oorwinnaar en raakvatter
‘n Forensiese ondersoeker in die polisie. . . Die Kollig skyn vandag op een van die Kouga-area se blinkste sierade: Loulita Kruger-Vosloo.
-
VERONICA VERTEL | ‘Gee dit sommer by die padstal af’
Dit is ‘n algemene gesig dat daar op meeste plattelandse dorpies ‘n padstal is by of naby die ingang van die dorp. By Patensie is die bekende Tolbos.
-
VERONICA VERTEL | Kankerkinkel in my lewensstorie
Ek het in die laaste rubriek genoem van die niersteen wat my platgetrek het. Dit was met ongekende spoed dat ek ‘n sak gepak het.
-
VERONICA VERTEL | Die hospitaal is ‘n ander wêreld
As mens siek is, is die hospitaal die beste plek om te wees. Maar sodra jy beter is, moet jy huistoe gaan – anders begin klagtes oor onnodige dinge.
-
Vaping surge amongst teens raises addiction and mental health concerns
The real risks of vaping are hidden from teens. Learn about vaping’s effects on developing brains and mental health










