VRYDAG: 31 AUGUSTUS

  • 11:00 – Demonstrasie deur die brandweer
  • 11:30 – Die Hoërskool Nico Malan-leerders Chelsea en Dewaldt bekoor gehoor met sang
  • 12:00 – Plaaslike kunstenaar Koekoes Bezuidenhout, bekend vir die gewilde “Bloutrui” Nico Malan-skoollied, asook skrywer/ sanger van liedere saam met kunstenaars soos Adam Tas
  • 13:00 – Cinema Sinergy
  • 14:00 – Volksmusiek deur The Wondering Watsons
  • 15:00 – Lekker-luister liedjies deur Bertie van Zyl
  • 16:00 – Afrikaanse feesmusiek deur Zaandri
  • 19:30 – Bok van Blerk

SATERDAG: 1 SEPTEMBER

  • 10:00 – Mnr. en Mej. Lentebloeisel
  • 10:30 – Afrikaanse feesmusiek deur Zaandri
  • 11:00 – Bester die Renoster
  • 12:00 – Dance Dynamics
  • 12:30 – Flameboys
  • 12:45 – Kouga Gemeenskapkoor
  • 13:00 – Greendoor Creativity met Michelle Oloff en haar orkes
  • 14:00 – Plaaslike musikant Joe Grobler
  • 15:00 – Songs of Iris
  • 16:00 – Plaaslike musikant Dawie du Plessis
  • 19:00 – Komediant Gino Fabri

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article