Perderuiter Xavier Bentley van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie het twee medaljes tydens ’n kompetisie in Oos-London verower: goud met Kiss Me Katie en silwer met Lala. Foto:ALISON EEKHOUT