Sages Kouga het tydens hul algemene jaarvergadering die nuwe komitee vir 2019 aangewys. Die komiteelede is (agter van links) Gerrie Odendaal (sekretaris) George Lawrie (voorsitter), (voor) Ria Bestbier (kaptein) en Casper Nice (tesourier). Dié klub, ’n nie-winsgewende organisasie, bevorder gholf onder klublede en samel fondse vir kankernavorsing in. Enigiemand wat by die organisasie betrokke wil raak, kan ’n epos na gerrieodendaal67@gmail.com stuur. Foto:VERSKAF


Sages Kouga wys komitee aan

You need to be Logged In to leave a comment.