Jaylin Tarentaal van die Sandwater Primêre Skool in Umzamo-wethu, Oesterbaai neem eersdaags aan die Sarah Baartman Atletiekbyeenkoms in Oos-Londen deel. Dit volg na hy ’n brons medalje (100m), asook ’n goue medalje (aflos) tydens die byeenkoms in Humansdorp verower het. Foto:VERSKAF


Sandwater se atleet hardloop medaljes los

You need to be Logged In to leave a comment.