Sendeling HJ Cronje en sy vrou, Dalene, van Noenieput in die Kalahari, besoek op 1 Maart om 09:30 die Volle Evangelie Kerk van God in Humansdorp. Cronje gaan verhale en gebeure met die gehoor deel. Skakel Pastoor Tinus Smit by 084 626 9719. Foto:VERSKAF
Sendeling besoek H’dorp
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.