Die Laerskool Gamtoosvallei-leerders Hannes Kleinhans, Pietman Kleinhans en Kean Steffens het elk ’n goue medalje by die onlangse Judo-kompetisie in Uitenhage lossgeslaan. Foto:ALISON EEKHOUT