Die Laerskool Stulting-skoolhoof, Cornelius Coetzer (middel), het sy verjaardag met styl gevier: ’n rit op ’n outydse kapkar tot by die skool waar leerders ’n erewag gevorm het. Hy is met koek, tee en ’n kantoor vol balonne bederf. Leerders (van links) Rudolph Gerber (hoofseun), Charli de Villiers (hoofmeisie), Edrich Kleu (onderhoofseun) en Chloë Ludick (onderhoofmeisie) wens hom geluk. Foto:VERSKAF
Skoolhoof vier verjaardag
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.