Top-rugbyspelers Raymondo October en Shaylon Jafta van die Hoërskool McLachlan in Joubertina het onlangs vir die OP o.12-span in Riversdal op die veld gedraf. Hier het hulle spanne van Grens, Boland, Westelike Provinsie en SWD die stryd aangesê. Foto:VERSKAF


Spelers draf op veld vir OP

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article