Stem vir Jeffreysbaai as die Kwêle Dorp van die Jaar

STEM vir Jeffreysbaai as die Kwêla Dorp van die Jaar vanaf 27 Mei tot 1 Junie.


STEM vir Jeffreysbaai as die Kwêla Dorp van die Jaar vanaf 27 Mei tot 1 Junie.

Jeffreysbaai is een van die nege finaliste in vanjaar se kompetisie, wat groot voordele vir die wendorp inhou. Die algehele wendorp kry bemarking ter waarde van R1-miljoen. Kwêla hou ‘n groot makietie in die wendorp, wat verfilm en op Kyknet uitgesaai sal word.

Om te stem, SMS die dorp se naam – Jeffreysbaai – na die nommer 33157.

Slegs die volle Afrikaanse naam, Jeffreysbaai, word deur die stelsel toegelaat. SMS’e kos R1,50 elk. Die finale rondte laat slegs 30 SMS’e per nommer toe.

Sien bladsy 6 vir meer inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.