Sy is ‘n bedrewe poppemeester en haar stem in Sesame Street, word wêreldwyd gehoor. En haar man TK is ‘n ewe bedrewe gesig in die vermaaklikheidswêreld.
Om in ‘n ry te staan en wag kan vermaaklik wees. Daar is kans vir geselsies aankoop, uitvra oor die items in die mandjie voor jou en die uitruil van…
Ek hoor van mense wat byna elke keer na ’n ander dokter gaan. Of van een na die ander haarkapper en tandarts. Dis vir my ’n saak van lojaliteit.
Die wonder van vlieg fassinee myr – hetsy dit nou geveerde voëls of ystervoëls is. Die vliegtuie vat kleintyd was vir my ‘n wonderwerk.
Om ‘n kind te verloor is seker die ergste ding wat met ‘n mens kan gebeur. Dis mos verkeerdom dat ‘n ouer ‘n kind moet begrawe. Wat nog te sê…
‘n Forensiese ondersoeker in die polisie. . . Die Kollig skyn vandag op een van die Kouga-area se blinkste sierade: Loulita Kruger-Vosloo.
Dit is ‘n algemene gesig dat daar op meeste plattelandse dorpies ‘n padstal is by of naby die ingang van die dorp. By Patensie is die bekende Tolbos.
Tydens ‘n vakansie in Phuket was ons na een van die masseersalonne. Ek het die prentjie in my kop gehad van ‘n rustige, ontspanne ervaring.
Die een ding waarvan ‘n vrou – veral enkellopendes – nie van beskuldig behoort te word nie, is versukkeldheid.
Met familie op Hermanus en liewe maters oral langs die Tuinroete, het ek weer die tas gepak en gemik vir die Kalfiefees.