Top vermaak by Jolly Dolphin

VAN Suid-Afrika se beste kunstenaars tree vandeesmaand by Jolly Dolphin in Jeffreysbaai op.


VAN Suid-Afrika se beste kunstenaars tree vandeesmaand by Jolly Dolphin in Jeffreysbaai op.

Musiekliefhebbers kan uit-sien na vermaak deur Willem Botha, Leah en Touch of Class – alles onder een dak op 23 Desember.

Kaartjies kos R120 by Computicket en R150 by die deur.

Vir meer inligting oor die vertoning, skakel Jolly Dolphin by 042 293 2624.

WEN! WEN! WEN!

’n Gelukkig Kouga Express-le-ser staan die kans om ’n dubel-kaartjie en ’n CD van elk van die drie kunstenaars te wen.

Om vir die prys in aanmerking te kom, vind die artikel op die Kouga Express Facebook-blad – Kouga Express – en vertel ons wie is jou gunsteling sanger. Laat jou kontakbesonderhede in die kommentaar-blok.

Die kompetisie sluit op Vry-dag, 14 Desember.

You need to be Logged In to leave a comment.