Die VLV Jeffreysbaai-tak het verlede maand hulle 70ste verjaardag met ’n damesoggend – modeparade en sangnommers – by die Volle Evangelie Kerk gevier. Op die foto is Nanie van Kerkhof, Annatjie Smit, Josie Bekker, Marlene van Rooyen, Helen Smith, Marietha Pretorius en Lenie Jacobs. Foto:VERSKAF


VLV Jeffreysbaai-tak vier sewe dekades

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article