SLAAN voet die naweek.
Die Voetslaan Organisasie van Suide-like Afrika stap op Saterdag, 26 Janua-rie die Soutrivier-wandelpad by Natures Valley.
Die organisasie hou ook hul algemene jaarvergadering op die dag.
Vir inligting, ska-kel Victor Cunningham by 073 119 3434 of Nadeem Uithaler by 082 844 6370.