Die BraaiNinja Louis van Dyk, bekend vir sy kombinasie van Amerikaanse styl rook braai van vleis, gee ’n lekker prys weg vir ’n gelukkige pappa hierdie Vadersdag.

Die prys sluit ’n BraaiNinja-hoed en -voorskoot in.

Om in te skryf, vul net die vorm hier onder in.

Die BraaiNinja is elke Sondag in aksie by De Viswijf in Jeffreysbaai.

You need to be Logged In to leave a comment.