Perderuiter Xavier Bentley van die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie het verskeie pryse tydens die onlangse SANESA Perdry Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Johannesburg opgeraap: eersteplek vir die span – Vlak 2, tweede plek vir die span – Vlak een, eerste plek vir Individueel Inhand en derde plek vir Individueel Inhand. foto:ALISON EEKHOUT


Xavier ryg medaljes in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article