Yoti, die Griekse Boertjie, tree op 25 Februarie om 10:00 by die NG Kerk Moedergemeente in Humansdorp op ter viering van sy vyf dekades in die musiekbedryf. Tee en koffie teen R5 per koppie sal vanaf 09:15 tot 09:50 bedien word. Toegang is gratis, maar ’n donasie is welkom. Vir meer inligting, skakel Lida van Onselen by 083 962 2417. Foto:VERSKAF
Yoti kuier by NG Kerk
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.