Graad 11-leerder Zanli Klopper (o.15) van die Hoërskool Nico Malan in Humansdorp het verskeie goue medaljes tydens die SSA Level 3 Regional Age Group Championship – Southern Region behaal: 50m-vryslag, 100m-vryslag, 200m-vryslag en 50m-rugslag. Sy het ’n brons medalje in die 100m-rugslag verower, asook ’n silwer medalje in die 4x100m vryslag-aflos en ’n brons medalje in die Mixed 4x50m Medley Relay. Foto:VERSKAF


Zanli Klopper swem goud los

You need to be Logged In to leave a comment.